Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Guyana |
Provinsie | Demerara-Mahaica |
Koördinate | 06°48′N 58°10′W / 6.800°N 58.167°W |
Stigting | 1781 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 50 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 118 363 |
- Bevolkingsdigtheid | |
- Metropolitaanse gebied | 354 964 |
Tydsone | UTC -04:00 |
Burgemeester | Hamilton Greene |
Georgetown is die hoofstad en grootste stad van Guyana en is in die noorde van dié land geleë. Die stad het in 2012 'n bevolking van 118 363 en van 354 964 in die Metropolitaanse gebied gehad. Georgetown is aan die Demerara-rivier se uitmonding in die Atlantiese Oseaan geleë.